Why Choose Us? See what others say...

 

I just want to compliment Wynand and Sunette, they were excellent and contributed to the success of the party. They were very helpful and made my task so much easier.  Everything was on time and dealt with very professionally, therefore I will definitely make use of your services again. THANKS FOR THE GOOD SERVICE!!

 

Zelda Breytenbach

 

Baie dankie vir julle vriendelike en goeie diens. Almal het die kos regtig geniet. Daar was genoeg vir die hoeveelheid mense. Ek was eers bietjie benoud, maar kon nie glo daar het oorgebly nie! Ek het julle naam alreeds uitgegee en hoop van harte julle kry besigheid daaruit.

Linda Green

Despite the cold and windy weather, everyone commented on the taste of all the dishes and the professional way in which your braaiers presented the meal. Thank you, we will definitely make use of your services again.

Magdalene Germuyse – UNISA Event

Thank you so much for your service.  The braaier was on time, the food ready on time and the guy was extremely patient with the guests who didn’t want to eat straight away!

Albert van rensburg Glass & Alliminium

Hi Chuvonette!  Ek sukkel met jul feedback vormpie maar wil graag julle bedank.  Die lam was fantasties!! Heerlik en sappig! Die bykosse was uitmuntend. Ek het nie van die tossed salad geeet nie maar alles anders was puik. Die tafel was mooi netjies en sindelik voorberei en het dinge met die opskep baie maklik gemaak. Gawie is regtig ‘n aanwins vir jul maatskappy. Hy is vriendelik, bekwaam en baie bedagsaam. Alles was baie mooi skoon en netjies. Die admin en vooraf reelings het seepglad verloop. Julle web blad is baie volledig en tog maklik om te gebruik. Ons het reeds by die partytjie julle nommer vir ‘n hele paar gaste gegee en ek is seker mense sal julle nog baie gebruik. Ek weet ek sal verseker weer!! Baie dankie dat julle ons funksie ‘n reuse sukses gemaak het!!

Nadien Steenkamp – Floor Heating People

You made the catering stress free for me and that is what made the service great. You were on time in setting up, on time with the food, the braai’ers were extremely well mannered and professional as well as extremely helpful. I did not have to worry for one second. It is without reservation that I will recommend Pretoria Spitbraai to anyone

Miems van Wyk – IT Master Year End Function

Baie dankie aan die manne van Magalies spit braai!! Julle het die slegte weer trotseer en jul diens en kos was fantasies. Ons verjaarsdag funksie was reuse ‘n sukses!

Anneke Maritz-Kruger – 30th Birthday Party

Thank you very much for doing my hubbies 40th. Everyone was complimenting me and I did nothing! I was hoping for some leftover lamb but my guests enjoyed it too much! Braaier 1 and braaier 2 (you know who you are), thank you very much! And thanks for entertaining my husband while I was away! I highly recommend you and will make use of you in the future!

Bernadette van der Walt – 40th Birthday Party

Julle is Puik! Mense gaan nog lank praat van my moeder se 70tigste. Baie baie dankie.Heerlikse vars vleis hoender slaaie alles was net Perfek! Ek hou jul naam hoog. Baie dankie weereens xxx

Marlene Needham – 70th birtday party

Baie dankie vir julle bydrae om my ma se 90ste verjaardag spesiaal te maak. Kos was betyds klaar. Goeie diens. Vriendelik en hulpvaardig. Ons sal weer van julle gebruik maak.

Sandra van Dyk – 90th Birthday Party

Absolutely Stunning Food. Made my wedding day that much better.

Carrie-Anne Lewis – Wedding

Baie dankie vir die heerlike kos. Almal was vol komplimente en daar was meer as genoeg vir almal. Waarde vir ons geld. Sal defnitief julle weer gebruik!! En baie dankie dat julle soveel moeite gedoen het om al die pad Kempton Park toe te kom. Puik diens!!!

Marius van Wyk

Baie dankie vir n feesmaal, het letterlik lippe afgekou aan daai smaaklike lam…Julle dienste is puik die ouens was awesome, sal definitely julle weer gebruik in die toekoms. Keep it up!!!

Anika Luke – Matric Farewell